Kaycharoz - Saldana

Rating: House lump sum credits - Phone: 076 746 1153

Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van die strand af. DiƩ huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en die voorstoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan aan die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea met 'n TV met DStv ontspan. Kaycharoz is 3 km vanaf Saldanha se middedorp, 14 km vanaf Vredenburg en 17 km vanaf Langebaan. Saldanha bied verskeie restaurante en gaste kan die South Head-vuurtoring en North Head-vuurtoring besoek, en bergfietsry, visvang en duik geniet.

HOST: Andre
ADDRESS: 6 St Claire-keeromstraat, Blouwater Bay, Saldanha, 7394


COMMENTS NOTICES APPLICABLE:


request booking via email visit website go back